e-Boek (e-PDF): Via Afrika Natuurwetenskappe Graad 8 Leerderboek

R58.97

Hierdie fassinerende boek sal jou help om nuwe kennis van ons wêreld en die belangrike rol wat ons daarin speel, in te win. Jy sal leer van ekostelsels, voedselkettings en voedselwebbe. Jy sal uitvind hoe die Son ons van energie voorsien en die geleenthede en verantwoordelikhede wat hierby betrokke is, ontdek. Jy sal ook meer leer van sons- en maanverduisterings, ons Sonnestelsel en die wonders wat nog verder as dit strek. Alles en nog baie meer, te danke aan Natuurwetenskappe – jou sleutel tot die Heelal.

Buy product

ISBN: 9781775639688
Categories: , ,

Description

Hierdie is ‘n digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.