e-Boek (e-PDF): Via Afrika Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 4 Leerderboek

R46.63

Wees gereed om wonderlike nuwe dinge oor tegnologie en die natuurlike wêreld te leer. Jy gaan meer leer oor lewende en nie-lewende dinge, asook die kenmerke van plante en diere. Jy sal ontdek hoe spinnerakke gemaak word. Jy gaan masjiene maak. Jy gaan opwindende eksperimente met lug en wind doen. Jy sal selfs meer oor ons plek in die Ruimte leer wanneer jy die sterre, sterrestelsels, planete en mane bestudeer. Laat die ontdekkingsreis begin!

Buy product

ISBN: 9781775639602
Categories: , ,

Description

Hierdie is ‘n digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.