e-Boek (e-PDF): Via Afrika Lewensvaardighede Graad 6 Leerderboek

R49.97

Hierdie Lewensvaardighede-kursus sal jou leer om na jou gesondheid en welstand om te sien en sal jou help om ’n verantwoordelike lid van die samelewing te word. Jy gaan aandag gee aan die probleme van groepsdruk en afknouery en uitvind waar jy ondersteuning kan kry as jy dit nodig het. Jy gaan verstaan waarom jou liggaam verander soos wat jy ouer word. Jy gaan meer van siektes leer en hoe om jouself teen siektes te beskerm. Jy gaan oefeninge buite doen om jou fiksheid en koördinasie te ontwikkel, en jy gaan praktiese aktiwiteite in Skeppende Kunste doen. Hierdie boek is basies jou gids tot die suksesvolste lewe wat jy kan leef. Wees gereed om met die ontdekkingsreis te begin.

Buy product

ISBN: 9781775638926
Categories: , ,

Description

Hierdie is ‘n digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.