e-Boek (e-PDF): Via Afrika Lewensvaardighede Graad 4 Leerderboek

R46.63

Hierdie kursus sal jou help om jou lewe suksesvol en gesond te leef. Jy sal meer omtrent jou eie sterk punte ontdek. Jy sal van MIV en VIGS leer en hoe om mense te ondersteun wat hierdeur geraak word. Jy gaan verskillende kulture in Suid-Afrika bestudeer en leer hoe belangrik dit is om die omgewing te beskerm. Jy gaan ook jou balans en koördinasie met verskillende buitemuurse aktiwiteite verbeter en leer wat die geheime van ’n gesonde dieet is. Jy sal jou kreatiwiteit ontwikkel wanneer jy Uitvoerende Kunste en Beeldende Kunste verken. Alles wat jy doen, sal jou help om te ontwikkel tot die beste persoon wat jy kan wees.

Buy product

ISBN: 9781775638889
Categories: , ,

Description

Hierdie is ‘n digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.


Hierdie kursus sal jou help om jou lewe suksesvol en gesond te leef. Jy sal meer omtrent jou eie sterk punte ontdek. Jy sal van MIV en VIGS leer en hoe om mense te ondersteun wat hierdeur word. Jy gaan verskillende kulture in Suid-Afrika bestudeer en leer hoe belangrik dit is om geraak die omgewing te beskerm. Jy gaan ook jou balans en koördinasie met verskillende buitemuurse aktiwiteite verbeter en leer wat die geheime van ’n gesonde dieet is. Jy sal jou kreatiwiteit ontwikkel wanneer jy Uitvoerende Kunste en Beeldende Kunste verken. Alles wat jy doen, sal jou help om te ontwikkel tot die beste persoon wat jy kan wees.