e-Boek (e-PDF): Via Afrika Lewensoriëntering Graad 8 Leerderboek

R58.97

Jy hou ’n versameling feite, pretaktiwiteite en interessante inligting oor die lewe in jou hande. Jy sal wonderlike nuwe dinge leer omtrent Suid-Afrika en dít waaraan die mense van die land glo. Jy sal die geheime van gesondheid en gesonde verhoudings ontdek. Jy sal jouself, jou regte en die regte van ander leer ken. Jy sal ook die pad na jou droomberoep vind. Al hierdie goed en nog soveel meer sal jy alles in hierdie boek vind.

Buy product

ISBN: 9781775638780
Categories: , ,

Description

Hierdie is ‘n digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.