e-Boek (e-PDF): Via Afrika Lewensoriëntering Graad 12 Leerderboek

R80.63

Aangesien hierdie jaar jou finale skooljaar is, sal jy tyd aan loopbaanoriëntering bestee, wat jou sal help besluit watter rigtings jy kan inslaan. Jy sal nuttige wenke oor studietegnieke en eksamenvoorbereiding ontvang, saam met voorstelle hoe om gesond en verantwoordelik te leef. Hierdie boek sal jou help om balans in jou lewe te handhaaf, wat noodsaaklik is vir jou sukses en geluk. Jy kan nou jou toekoms skep – dóén dit.

Buy product

ISBN: 9781775638865
Categories: , ,

Description

Hierdie is ‘n digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.