e-Boek (e-PDF): Via Afrika Lewensoriëntering Graad 10 Leerderboek

R70.97

As ‘n Graad 10-leerder het jy ‘n opwindende stadium van jou lewe bereik. Jy beweeg nader aan volwassenheid, nader aan die wêreld van werk en ‘n hele nuwe stel besluite en verantwoordelikhede. Hierdie Lewensoriënteringskursus sal jou help op al die relevante gebiede – van raad met jou beroep tot verhoudings. Jy sal ook uitstekende wenke kry oor hoe om gesond te lewe. Jy sal meer leer omtrent die
verskillende godsdienste en gelowe van Suid-Afrika se mense en hoe ons almal kan saamlewe. Jy sal selfvertroue bou, jou studievaardighede slyp, jou regte en die regte van ander leer ken, en nog baie meer dinge wat jou in die samelewing vandag en in die toekoms sal help. Kortliks, sal jy leer hoe om die beste in jouself na vore te bring. Met hierdie kennis, is daar nie perke aan wat jy kan bereik nie!

Buy product

ISBN: 9781775638827
Categories: , ,

Description

Hierdie is ‘n digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.


As ‘n Graad 10-leerder het jy ‘n opwindende stadium van jou lewe bereik. Jy beweeg nader aan volwassenheid, nader aan die wêreld van werk en ‘n hele nuwe stel besluite en verantwoordelikhede. Hierdie Lewensoriënteringskursus sal jou help op al die relevante gebiede – van raad met jou beroep tot verhoudings. Jy sal ook uitstekende wenke kry oor hoe om gesond te lewe. Jy sal meer leer omtrent die verskillende godsdienste en gelowe van Suid-Afrika se mense en hoe ons almal kan saamlewe. Jy sal selfvertroue bou, jou studievaardighede slyp, jou regte en die regte van ander leer ken, en nog baie meer dinge wat jou in die samelewing vandag en in die toekoms sal help. Kortliks, sal jy leer hoe om die beste in jouself na vore te bring. Met hierdie kennis, is daar nie perke aan wat jy kan bereik nie!