e-Boek (e-PDF): Via Afrika Fisiese Wetenskappe Graad 10 Leerderboek

R70.61

Welkom by Graad 10 Fisiese Wetenskappe. Vanjaar gaan jy baie fassinerende aspekte van die fisiese omgewing ondersoek, soos meganika, lig en chemiese verandering. Onder meer sal jy ontdek hoe elektriese stroombane werk, en meer leer oor die elemente waaruit alles rondom jou bestaan. Om die waarheid te sê, al die kennis wat jy verwerf, kan in die werklike lewe toegepas word. Dit maak hierdie kursus een van die nuttigstes wat jy ooit kan kies.

Buy product

ISBN: 9781775638421
Categories: , ,

Description

Hierdie is ‘n digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.