e-Boek (e-PDF): Via Afrika Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 9 Leerderboek

R63.30

Hierdie boek, wat voortbou op alles wat jy al in EBW geleer het, sal jou help om baie nuwe dinge omtrent geld en besigheid te verstaan. Jy sal verskillende soorte ekonomieë en die manier waarop dit werk, verken. Jy sal ook nuttige raad kry oor hoe om ’n sakeplan op te stel, asook die geleentheid om jou teoretiese kennis van rekeningkunde toe te pas. Hoe meer jy ontdek, hoe meer sal jy dalk ’n beroep in die finansiële wêreld oorweeg. Jy sal dalk graag as ’n rekenmeester, aktuaris of effektemakelaar by ’n groot maatskappy wil werk. ’n Goeie begrip van EBW maak enige droom moontlik – veral as jou droom behels om jou eie suksesvolle besigheid te begin.

Buy product

ISBN: 9781775638049
Categories: , ,

Description

Hierdie is ‘n digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.