e-Boek (e-PDF): Via Afrika Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 8 Leerderboek

R58.97

Jy sal hierdie jaar in EBW van die Suid-Afrikaanse regering leer, asook van die groot rol wat dit in ons lewens speel. Jy sal verskillende finansiële brondokumente bestudeer en uitvind waarom dit belangrik is om jou betaalstrokie vir ’n produk of diens te hou nadat jy daarvoor betaal het. Jy sal ook van verskillende soorte eienaarskappe leer, wat jou sal help om te besluit watter soort besigheid jy eendag moet begin. Jy sal ook meer insig in entrepreneurskap verkry. Hierdie vak sal jou basies help om jou toekomstige beroep te bou. Werk hard en kyk hoe die ongelooflikste resultate ontvou.

Buy product

ISBN: 9781775638025
Categories: , ,

Description

Hierdie is ‘n digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.


Jy sal hierdie jaar in EBW van die Suid-Afrikaanse regering leer, asook van die groot rol wat dit in ons lewens speel. Jy sal verskillende nansiële brondokumente bestudeer en uitvind waarom dit belangrik is om jou betaalstrokie vir ’n produk of diens te hou nadat jy daarvoor betaal het. Jy sal ook  van verskillende soorte eienaarskappe leer, wat jou sal help om te besluit watter soort besigheid jy eendag moet begin. Jy sal ook meer insig in entrepreneurskap verkry. Hierdie vak sal jou basies help om jou toekomstige beroep te bou. Werk hard en kyk hoe die ongelooflikste resultate ontvou.