e-Boek (e-PDF): Via Afrika Ekonomie Graad 10 Leerderboek

R73.63

Welkom by Graad 10 Ekonomie. Hierdie kursus sal jou help om ‘n goeie grondslag vir jou toekomstige loopbaan te lê, ongeag wat dit mag wees. Eenvoudig gestel, hierdie vak wys jou hoe individue en organisasies hulpbronne gebruik om hulle behoeftes en begeertes te bevredig. Jy sal die verantwoordelikhede ontdek wat daarmee saamgaan, jy sal nuwe vaardighede en kennis verwerf, en op pad wees na ware sukses.

Buy product

ISBN: 9781775638124
Categories: , ,

Description

Hierdie is ‘n digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.