e-Boek PDF: Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 9 Leerderboek

R60.53

In enige vak wat jy op skool neem, is daar altyd die geleentheid om jou kennis uit te brei en jou vaardighede te verbeter. Hierdie boek sal jou help om jou kommunikasievaardighede in jou huistaal te verbeter. Dit sal jou ook in staat stel om jou uit te druk presies soos jy wil, om nog mense te ontmoet en om nuwe geleenthede vir jouself te skep. Jy oorweeg dalk ’n opwindende beroep as ’n nuusleser, skrywer of musikant – waarvan almal ’n goeie taalbeheersing vereis. Selfs as jy nie hierdie beroepe oorweeg nie, sal jy steeds vind dat die bemeestering van jou moedertaal jou geweldig baie sal help in enige beroep wat jy kies. Wees gereed vir ’n splinternuwe avontuur.

ISBN: 9781775637516
Categories: , , , .

Description

In enige vak wat jy op skool neem, is daar altyd die geleentheid om jou
kennis uit te brei en jou vaardighede te verbeter. Hierdie boek sal jou
help om jou kommunikasievaardighede in jou huistaal te verbeter. Dit sal
jou ook in staat stel om jou uit te druk presies soos jy wil, om nog mense
te ontmoet en om nuwe geleenthede vir jouself te skep. Jy oorweeg dalk ’n
opwindende beroep as ’n nuusleser, skrywer of musikant – waarvan almal ’n
goeie taalbeheersing vereis. Selfs as jy nie hierdie beroepe oorweeg nie, 
sal jy steeds vind dat die bemeestering van jou moedertaal jou geweldig baie
sal help in enige beroep wat jy kies. Wees gereed vir ’n splinternuwe avontuur.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “e-Boek PDF: Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 9 Leerderboek”

Your email address will not be published. Required fields are marked *