e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 8 Leerderboek

R58.97

Welkom by nog ’n opwindende jaar van Huistaal-onderrig. Hierdie boek sal jou help om al die nodige vaardighede te verbeter om ’n doeltreffende kommunikeerder te word. Dit sal jou help om jou woordeskat te verbeter, jou lees- en skryfvermoë te ontwikkel en selfs meer selfversekerd te wees as jy jou gedagtes en idees uitdruk. As jy oefen, goed luister en hard werk, is daar geen perk aan dít wat jy kan doen nie.

Buy product

ISBN: 9781775637493
Categories: , , ,

Description

Hierdie is ‘n digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.