e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 5 Leerderboek

R50.44

Hierdie boek is vol opwindende oefeninge wat jou sal help om jou Huistaal te bemeester. Jy gaan pret hê, lekker saam met jou klasmaats leer en sien hoe al jou vaardighede verbeter. Hoe meer jy oefen, hoe beter sal jy in jou moedertaal kan praat, luister, lees en skryf. Dit sal jou die vryheid gee om jou uit te druk en jou voor te berei op sukses.

Buy product

ISBN: 9781775637431
Categories: , , ,

Description

Hierdie is ‘n digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.