e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 4 Leerderboek

R50.44

Hierdie boek is vol praktiese en interessante oefeninge wat jou sal help om jou Huistaalvaardighede te verbeter. Jy gaan stories lees. Jy gaan oefen om in en buite die klaskamer te praat en te luister. Jy gaan ook verskillende soorte boodskappe neerskryf en op ‘n skeppende manier kommunikeer. Teen die einde van die jaar sal jy jou beter as ooit kan uitdruk – op al die maniere waarop taal gebruik word. Kom ons begin.

Buy product

ISBN: 9781775637417
Categories: , , ,

Description

Hierdie is ‘n digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.