e-Boek (e-PDF): Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 12 Leerderboek

R82.63

Graad 12 is om baie redes ‘n groot jaar, waarvan van die belangrikste redes is dat jy binnekort die wêreld van werk of verdere studies sal betree. Dit sal jou geweldig help in al jou ondernemings indien jy jou Huistaal bemeester. Dit sal vir jou moontlik wees om deeglik deel te neem aan debatte en dit te verstaan. Dit sal vir jou moontlik wees om jou gedagtes en idees behoorlik te kommunikeer. Dit sal vir jou moontlik wees om te netwerk en geleenthede vir jouself te skep, en sodoende jouself in die werkersmark te bemagtig. Dit is ook belangrik om te onthou dat ‘n groot deel van wat Suid-Afrika so ‘n unieke en spesiale land maak, die feit is dat daar verskeie verskillende tale en kulture teenwoordig is – almal van gelyke belang, en dit onderskei ons as ‘n nasie. Jou vermoë om jouself uit te druk maak van jou ‘n ambassadeur van jou eie taal en kultuur en hierdie boek bevat alles wat jy benodig om jou te help om jou vaardighede in al die nodige dissiplines te verbeter. Daar is ‘n groot wêreld daar buite. Laat jou stem uitstaan.

Buy product

ISBN: 9781775637578
Categories: , , ,

Description

Hierdie is ‘n digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.