e-Boek PDF: Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 5 Leerderboek

R50.44

Welkom by nog ’n opwindende jaar om jou Eerste Addisionele Taal te leer. Hierdie boek is vol interessante leeraktiwiteite wat jou sal help om jou taalvaardighede te verbeter. Jy gaan baie pret hê saam met jou klasmaats wanneer julle oefen om in die klas te praat. Jy sal jou luistervermoë ontwikkel, en jy sal ook leer om op ’n beter vlak te lees en te skryf. Hoe meer jy die taal gebruik, hoe meer sukses sal jy behaal – in jou ander vakke op skool sowel as in die lewe buite die klaskamer. Wees gereed om die vryheid van uitdrukking te ontdek.

ISBN: 9781775636090
Categories: , , , .

Description

Welkom by nog ’n opwindende jaar om jou Eerste Addisionele Taal te leer. Hierdie
boek is vol interessante leeraktiwiteite wat jou sal help om jou taalvaardighede
te verbeter. Jy gaan baie pret hê saam met jou klasmaats wanneer julle oefen om
in die klas te praat. Jy sal jou luistervermoë ontwikkel, en jy sal ook leer om
op ’n beter vlak te lees en te skryf. Hoe meer jy die taal gebruik, hoe meer sukses
sal jy behaal – in jou ander vakke op skool sowel as in die lewe buite die klaskamer.
Wees gereed om die vryheid van uitdrukking te ontdek.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “e-Boek PDF: Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 5 Leerderboek”

Your email address will not be published. Required fields are marked *