e-Boek PDF: Afrikaans-is-lekker-verhale

R97.85

This is the digital version of this book, for use on tablet devices. Click here for more information on our different ebooks.


Die bundel bevat tekste wat strek van volksvertellings tot verhale oor die uitdagings van Suid-Afrika vandag – alles vir die eerste keer in boekvorm en deur sowel gevestigde as nuwe en jong skrywers.

Description

Afrikaans-is-lekker-verhale is nie sommer ’n gewone skoolbundel nie.
Sommer met die eerste sien, is die verskil duidelik: hier vat die skeppings
van die woordkunstenaar hande met dié van die beeldende kunstenaar.

Elke verhaal is óf nuut vir hierdie bundel geskryf, óf dit verskyn hier vir die
eerste keer in boekvorm. Die verhale dek ’n wye verskeidenheid: van tradisionele
volksvertellings tot verhale oor die uitdagings van Suid-Afrika vandag.

En dan die illustrasies: elke skets is spesiaal vir hierdie bundel gedoen deur die
bekende kunstenaar, Frans Claerhout.

Op die verhale volg biografiese besonderhede van die skrywers, woordverklarings
en begripsvrae asook aktiwiteite wat op die nuwe Suid Afrikaanse skoolkurrikulum
gebaseer is.

Die bundel is veral geskik vir leerders wat Afrikaans as Eerste of as Tweede
Addisionele Taal in die hoërskool neem.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “e-Boek PDF: Afrikaans-is-lekker-verhale”

Your email address will not be published. Required fields are marked *