e-Boek ePub vir tablette: Via Afrika Toerisme Graad 12 Leerderboek

R70.61

Interaktiewe eBoek van Leerderboek ingebed met videos, animasie, klankgrepe en meer. Vir gebruik op tablette.

Buy product

ISBN: 9781415445136
Categories: , ,

Description

Hierdie is die digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.


Maak gereed om jou horisonne te verbreed – jy is op die punt om ‘n opwindende virtuele reis te onderneem om die globale toerismebedryf te ondersoek. Besoek sommige van die wêreld se mees bekende landmerke. Ontdek pragtige bestemmings op verafgeleë plekke. Leer meer omtrent beroemde geleenthede soos die Olimpiese Spele en die Tour de France. Vergroot jou kennis – en jou loopbaanopsies – deur alle aspekte van internasionale toerisme te ondersoek: gesondheid en veiligheid, buitelandse valuta, visas, tydsones, politieke situasies en kulture, sowel as die internasionale bemarking van Suid-Afrika as ‘n toeristebestemming. Hierdie boek met sy pragtige fotografie bevat alles wat jy nodig het om jou volkome voor te berei vir jou finale eksamen, en bereik jou heeltemal voor om ‘n loopbaan in toerisme te onderneem, indien jy dit sou verkies. Dit maak nie saak wat jou lewensplanne is nie, hierdie boek sal jou help om die merkwaardige uiteenlopendheid van ons planeet te waardeer. So pak jou sakke. Dit is nou die tyd om te vertrek.