e-Boek ePub vir tablette: Via Afrika Tegnologie Graad 9 Leerderboek

R60.53

Interaktiewe eBoek van Leerderboek ingebed met videos, animasie, klankgrepe en meer. Vir gebruik op tablette.

Buy product

ISBN: 9781415445105
Categories: , ,

Description

Hierdie is die digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.


Welkom by ’n splinternuwe jaar van Tegnologie. Jy sal hierdie jaar selfs nog verder delf in die wêreld van elektroniese stroombane, wat verantwoordelik is vir so baie van die ongelooflike dinge wat ons vandag kan doen. Om die waarheid te sê, sal jy vind dat alles wat jy hierdie jaar ontdek, nuttig sal wees in jou alledaagse lewe. Jy sal dalk eendag in ’n beroep belangstel wat tegnologie behels. Jy kan ’n argitek, ’n meganiese ingenieur, ’n tekstielontwerper of enigiets anders wees wat jy graag wil doen. Al wat dit verg, is harde werk en deursettingsvermoë. Die avontuur begin hier.