e-Boek ePub vir tablette: Via Afrika Skeppende Kunste Graad 8 Leerderboek

R60.53

Interaktiewe eBoek van Leerderboek ingebed met videos, animasie, klankgrepe en meer. Vir gebruik op tablette.

Buy product

ISBN: 9781415444283
Categories: , ,

Description

Hierdie is die digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.


Jy sal sien dat jou kreatiwiteit hierdie jaar selfs meer hoogtes sal bereik. Hierdie boek sal jou aan die kleurvolle en opwindende modewêreld bekendstel en sal jou ook meer leer van jou gunstelingtemas in Skeppende Kunste. Jy gaan terugreis na die verlede om  te sien waar alles begin het. Jy gaan die rol hiervan in die hedendaagse samelewing bestudeer. Jy gaan selfs leer hoe om ’n uitrusting vir ’n spesiale geleentheid te maak. Soos jy meer dinge ontdek, sal jy dalk meer in ’n beroep belangstel waar jy jou kreatiwiteit kan gebruik. As jy hard werk, kan jy enigiets wees wat jy graag wil wees. Gee jou verbeelding vrye teuels.