e-Boek ePub vir tablette: Via Afrika Skeppende Kunste Graad 7 Leerderboek

R60.53

Interaktiewe eBoek van Leerderboek ingebed met videos, animasie, klankgrepe en meer. Vir gebruik op tablette.

Buy product

ISBN: 9781415444276
Categories: , ,

Description

Hierdie is die digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.


Welkom by ‘n interessante nuwe wêreld van leer en vermaak. Skeppende Kunste sal  jou kreatiwiteit ontwikkel. Dit sal jou talente slyp. Dit sal jou leer hoe om jouself uit te druk deur Dans, Drama, Musiek en die Visuele Kunste. Jy sal jou gunsteling musikant bestudeer en pret hê met kunsvlyt. Jy sal volksverhale verken, dit opvoer en die verborge betekenisse daarvan ontdek. Soos jy meer leer, sal jy begin om jou eie kreatiewe stem te ontdek. Die lewe is ‘n groot verhoog. Gryp die geleentheid aan en lewer jou beste vertoning.