e-Boek ePub vir tablette: Via Afrika Rekeningkunde Graad 10 Leerderboek

R70.61

Interaktiewe eBoek van Leerderboek ingebed met videos, animasie, klankgrepe en meer. Vir gebruik op tablette.

Buy product

ISBN: 9781415444825
Categories: , ,

Description

Hierdie is die digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.


Rekeningkunde speel vandag ‘n groot rol in ons samelewing. Dit gee ons nie net die gereedskap om ons finansies te beheer nie, maar dit verbeter ook ons vermoë om te ondersoek, te interpreteer, ingeligte besluite te neem en verantwoordelik op te tree. Vanjaar sal jy baie van die grondbeginsels van Rekeningkunde leer. Dit  sal nie net jou kennis verryk nie, maar jou ook die vaardighede gee om jou eie finansies en aktiwiteite doeltreffend te bestuur. Of jy ‘n rekenmeester, ‘n entrepreneur, ‘n maatskaplike werker of enigiets anders wil wees, hierdie kursus sal jou ‘n uitstekende grondslag vir sukses gee.