e-Boek ePub vir tablette: Via Afrika Natuurwetenskappe Graad 7 Leerderboek

R60.53

Interaktiewe eBoek van Leerderboek ingebed met videos, animasie, klankgrepe en meer. Vir gebruik op tablette.

Buy product

ISBN: 9781415444771
Categories: , ,

Description

Hierdie is die digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.


Dinosourusse. Fossiele. Insekte. Sonenergie. Die struktuur van die Aarde. Dit is maar ‘n paar van die verstommende goed waaroor jy in hierdie boek  gaan leer. Dit is die volmaakte geleentheid om hierdie ongelooflike planeet van ons beter te leer ken. Stel jouself dus oop en ontdek ‘n hele nuwe wonderwêreld.