e-Boek ePub vir tablette: Via Afrika Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5 Leerderboek

R50.44

Interaktiewe eBoek van Leerderboek ingebed met videos, animasie, klankgrepe en meer. Vir gebruik op tablette.

Buy product

ISBN: 9781415444757
Categories: , ,

Description

Hierdie is die digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.


Maak gereed vir ’n jaar vol pret en interessante feite! Hierdie boek sal jou alles oor die natuurlike wêreld en tegnologie vertel, asook hoe die twee temas by mekaar aansluit. Jy gaan eksperimente doen. Jy gaan strukture maak. Jy gaan die menslike oog en hoe dit werk, bestudeer. Jy gaan ook alles van plante, diere, klippe en swaartekrag leer. Dis ’n wonderlike wêreld daar buite. Wees gereed om die wonders daarvan te verken!