e-Boek ePub vir tablette: Via Afrika Lewensvaardighede Graad 5 Leerderboek

R50.44

Interaktiewe eBoek van Leerderboek ingebed met videos, animasie, klankgrepe en meer. Vir gebruik op tablette.

Buy product

ISBN: 9781415444382
Categories: , ,

Description

Hierdie is die digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.


Hierdie kursus sal jou help om verskeie belangrike aspekte van jou lewe te ontwikkel. Jy sal meer van jou regte en die regte van ander te wete kom. Jy sal meer leer omtrent ’n gesonde dieet, die versorging van jou liggaam en om skadelike dinge soos geweld en dwelmmiddels te vermy. Jy sal ook uitvind hoe jy Suid-Afrika se omgewing kan help deur water te bespaar. Aktiwiteite in Uitvoerende Kunste en Beeldende Kunste sal jou help om jou kreatiwiteit te ontwikkel, en jy gaan teikenspeletjies buite speel wat jou mik- en gooivaardighede sal bevorder. Jy sal teen die einde van die jaar nuwe vaardighede en kennis aangeleer het wat jou sal help om jou drome waar te maak.