e-Boek ePub vir tablette: Via Afrika Geskiedenis Graad 11 Leerderboek

R70.61

Interaktiewe eBoek van Leerderboek ingebed met videos, animasie, klankgrepe en meer. Vir gebruik op tablette.

Buy product

ISBN: 9781415444191
Categories: , ,

Description

Hierdie is die digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.


’n Land word deur verskeie kenmerke bepaal. Een van hierdie kenmerke is ekonomiese beleid. Jy sal hierdie jaar ontdek hoe kapitalisme in die Verenigde State en kommunisme in die Sowjetunie baie verskillende ontwikkelings en probleme in daardie lande tot gevolg gehad het. Nog ’n bepalende kenmerk is nasionalisme, wat baie soorte vorme kan aanneem. Jou eie land is een van baie voorbeelde wat jy gaan verken, waar ’n omstrede soort nasionalisme tot die stigting van die Republiek van Suid-Afrika in 1961 gelei het. Alles wat sedertdien ontwikkel het – insluitende die gevangenisstraf, vrylating en presidentskap van Nelson Mandela – is ’n gevolg van daardie oomblik. Dit is waarom Geskiedenis so ’n nuttige vak is om te hê. Dit bied jou ’n nuwe waardering vir die wêreld soos jy dit vandag ken: polities, sosiaal en ekonomies. Die beste manier om die hede sowel as die toekoms te verstaan, is om die verlede te verstaan. Hierdie boek sal jou wys waarom dit só is.