e-Boek ePub vir tablette: Via Afrika Geskiedenis Graad 10 Leerderboek

R70.61

Interaktiewe eBoek van Leerderboek ingebed met videos, animasie, klankgrepe en meer. Vir gebruik op tablette.

Buy product

ISBN: 9781415444184
Categories: , ,

Description

Hierdie is die digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.


Party mense dink aan Geskiedenis as suiwer die studie van die verre verlede. Die waarheid is egter dat dit deurslaggewend is vir ons begrip ook van die hede en die toekoms. Onder andere help dit ons om na gebeure vanuit verskillende hoeke te kyk, om krities te dink, en ons eie gevolgtrekkings te maak. Vanjaar sal jy verskeie internasionale gebeure en bewegings waardeur die moderne wêreld tot stand gekom het, bestudeer. Jy sal uitvind wie betrokke was, wanneer dit alles gebeur het, en net so belangrik, hoekom dit gebeur het. Op dieselfde manier sal jy weer kyk na sommige van die belangrikste gebeure in Suid-Afrika se geskiedenis. Dit alles sal jou begrip van die land waarin jy vandag woon, verbeter.