e-Boek ePub vir tablette: Via Afrika Ekonomie Graad 10 Leerderboek

R70.61

Interaktiewe eBoek van Leerderboek ingebed met videos, animasie, klankgrepe en meer. Vir gebruik op tablette.

Buy product

ISBN: 9781415443958
Categories: , ,

Description

Hierdie is die digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.


Welkom by Graad 10 Ekonomie. Hierdie kursus sal jou help om ‘n goeie grondslag vir jou toekomstige loopbaan te lê, ongeag wat dit mag wees. Eenvoudig gestel, hierdie vak wys jou hoe individue en organisasies hulpbronne gebruik om hulle behoeftes en begeertes te bevredig. Jy sal die verantwoordelikhede ontdek wat daarmee saamgaan, jy sal nuwe vaardighede en kennis verwerf, en op pad wees na ware sukses.