e-Boek ePub vir tablette: Via Afrika Besigheidstudies Graad 10 Leerderboek

R70.61

Interaktiewe eBoek van Leerderboek ingebed met videos, animasie, klankgrepe en meer. Vir gebruik op tablette.

Buy product

ISBN: 9781415443750
Categories: , ,

Description

Hierdie is die digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.


Welkom by Graad 10 Besigheidstudies. Tesame met baie opwindende dinge vanjaar, sal jy kyk na entrepreneurskap, bestuur en leierskap, beleggings, en sakesektore. Langs die pad sal jy jou kreatiewe denke en probleemoplossingsvaardighede ontwikkel. Jy sal oefen om met ander saam te werk om doelwitte te bereik, en uitvind wat dit verg om suksesvol te wees in veranderende sake-omgewings. Wat jou droom ook al mag wees, hierdie vak kan jou help om dit te bewaarheid.