e-Boek ePub vir tablette: Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 11 Leerderboek

R70.61

Interaktiewe eBoek van Leerderboek ingebed met videos, animasie, klankgrepe en meer. Vir gebruik op tablette.

Buy product

ISBN: 9781415443644
Categories: , , ,

Description

Hierdie is die digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.


Hoe meer jy jou kommunikasievaardighede verbeter, hoe meer sal jy sukses in jou lewe ervaar. Goeie taalbeheersing is belangrik in die onderwys en korporatiewe wêreld. Hierdie taalprogram sal jou in staat stel om doeltreffend te  luister, te evalueer en te reageer. Jy sal taalstruktuur en -gebruik bestudeer en opwindende stories en gedigte lees. Jy sal ook jou aanbiedingsvaardighede verbeter, wat jou op skool en ook in die wêreld daarbuite sal help. Jy sal ’n meesterkommunikeerder word as jy hard werk. Daar is geen perke aan wat jy sal kan doen as jy daardie vermoë het nie.