e-Boek ePub vir tablette: Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 10 Leerderboek

R70.61

Interaktiewe eBoek van Leerderboek ingebed met videos, animasie, klankgrepe en meer. Vir gebruik op tablette.

Buy product

ISBN: 9781415443637
Categories: , , ,

Description

Hierdie is die digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.


Wil jy ‘n e-pos of brief skryf om ‘n sekere resultaat te bereik? Wil jy in staat wees om jou ander vakke meer doeltreffend te bestudeer? Hierdie Huistaalkursus sal jou wys hoe om jou skryf- en leesvaardighede te verbeter om hierdie doelwitte te bereik. Dit sal ook jou vermoë om te luister, te kyk en te praat ontwikkel – jy sal ‘n uitstekende kommunikeerder word. Dit sal jou baie goed te pas kom, wat jy ook  al in die lewe wil doen. Werk dus hard, reik na jou drome en onthou: al doende leer ’n mens.