e-Boek ePub vir tablette: Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 9 Leerderboek

R60.53

Interaktiewe eBoek van Leerderboek ingebed met videos, animasie, klankgrepe en meer. Vir gebruik op tablette.

Buy product

ISBN: 9781415443620
Categories: , , ,

Description

Hierdie is die digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.


Hierdie boek sal jou help om jou Eerste Addisionele Taalvaardighede selfs verder  te verbeter deur voort te bou op alles wat jy tydens jou vorige jare op skool geleer het. Jou woordeskat sal verbeter, jou leesen skryfvaardighede sal ontwikkel en jou  vermoë om ander te verstaan, sal beter word as ooit tevore. Hoe vlotter jou taalgebruik word, hoe meer kan jy by die skool, by die werk en in jou lewe doen.