e-Boek ePub vir tablette: Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 7 Leerderboek

R60.53

Interaktiewe eBoek van Leerderboek ingebed met videos, animasie, klankgrepe en meer. Vir gebruik op tablette.

Buy product

ISBN: 9781415443606
Categories: , , ,

Description

Hierdie is die digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.


Welkom by Afrikaans Eerste Addisionele Taal in Graad 7 – ‘n splinternuwe avontuur in die wêreld van woorde. Hierdie boek is vol aktiwiteite en inligting wat jou taal sal verbeter. Jy sal beter luister, praat, lees, kyk en skryf. Dit sal jou help om te kommunikeer, nuwe vriende te maak, en veel meer. Stel jouself bloot en ontdek die moontlikhede!