e-Boek ePub vir tablette: Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 5 Leerderboek

R50.44

Interaktiewe eBoek van Leerderboek ingebed met videos, animasie, klankgrepe en meer. Vir gebruik op tablette.

Buy product

ISBN: 9781415443583
Categories: , , ,

Description

Hierdie is die digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.


Welkom by nog ’n opwindende jaar om jou Eerste Addisionele Taal te leer. Hierdie boek  is vol interessante leeraktiwiteite wat jou sal help om jou taalvaardighede te verbeter. Jy  gaan baie pret hê saam met jou klasmaats wanneer julle oefen om in die klas te praat. Jy  sal jou luistervermoë ontwikkel, en jy sal ook leer om op ’n beter vlak te lees en te skryf. Hoe meer jy die taal gebruik, hoe meer sukses sal jy behaal – in jou ander vakke op skool  sowel as in die lewe buite die klaskamer. Wees gereed om die vryheid van uitdrukking te  ontdek.