e-Boek ePub vir tablette: Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 4 Leerderboek

R50.44

Interaktiewe eBoek van Leerderboek ingebed met videos, animasie, klankgrepe en meer. Vir gebruik op tablette.

Add to basket

ISBN: 9781415443576
Categories: , , ,

Description

Hierdie is die digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.


Om jou Eerste Addisionele Taalvaardighede te verbeter, is een van die nuttigste dinge wat jy vir jouself kan doen. Hierdie kursus sal jou in staat stel om verskillende soorte spreek- en skryftaal te verstaan wat jy in die skool en in die wêreld om jou sal teëkom. Dit sal jou ook help om jou ander skoolvakke te leer en behoorlik te verstaan. As jy hard werk en oefen wat jy geleer het, sal jou vermoë om te lees, te skryf, te praat en te luister alles verbeter, wat sal maak dat jy ’n beter kommunikeerder sal wees as vantevore.