e-Boek ePub vir tablette: Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 11 Leerderboek

R70.61

Interaktiewe eBoek van Leerderboek ingebed met videos, animasie, klankgrepe en meer. Vir gebruik op tablette.

Buy product

ISBN: 9781415443552
Categories: , , ,

Description

Hierdie is die digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.


Daar is geen groter vryheid as die vryheid van uitdrukking nie. ’n Goeie vermoë om jou in ’n ander taal uit te druk, is nuttig in meer opsigte as wat jy jou kan indink. Dit  sal jou help om in jou ander vakke op skool te presteer. Dit sal jou meer werksgeleenthede gee nadat jy klaar is met jou studies. Dit sal jou die vermoë gee om jou gedagtes en idees, wat ’n groot deel van jou identiteit uitmaak, te kommunikeer. Dit sal selfs daartoe lei dat jy films en literatuur meer geniet. Hierdie boek is vol interessante oefeninge wat jou sal help om jou taalvaardighede te verbeter. As jy hard werk en oefen wat jy geleer het, sal jy allerhande ongelooflike moontlikhede sien ontvou, ongeag wat jy in die toekoms wil doen.