e-Boek PDF: Via Afrika Sosiale Wetenskappe Graad 8 Leerderboek

R60.53

Is dit nie ongelooflik hoe iets so klein soos ’n diamant sulke groot veranderinge in die wêreld kan teweegbring nie? Die ontdekking van diamante in Suid-Afrika het veroorsaak dat mense ver getrek het, soos jy in hierdie boek gaan sien. Dit het tot groot nuwe ontwikkelings in tegnologie gelei en baie mense se lewens verander. Dit is maar net een van die opwindende temas waarvan jy hierdie jaar gaan leer. Jy gaan ook van groot oorloë leer en wat dit veroorsaak het. Jy gaan meer van die wêreld van vervoer en handel leer. Jy gaan selfs ook uitvind hoe die weer werk. Hierdie boek is jou gids tot die verlede, die hede en die toekoms. Wees ontvanklik en kyk hoe jou kennis vermeerder.

ISBN: 9781485400240
Categories: , , .

Description

Is dit nie ongelooflik hoe iets so klein soos ’n diamant sulke groot veranderinge
in die  wêreld  kan teweegbring nie? Die ontdekking van diamante in Suid-Afrika
het  veroorsaak dat  mense  ver getrek het, soos jy in hierdie boek gaan sien. Dit
het tot groot nuwe ontwikkelings in tegnologie gelei en baie mense se lewens
verander. Dit  is maar net een van die opwindende temas waarvan jy hierdie jaar
gaan leer. Jy gaan  ook van groot oorloë leer en wat dit veroorsaak het. Jy gaan
meer van die wêreld van vervoer en handel leer. Jy gaan selfs ook uitvind hoe die
weer werk. Hierdie boek is jou gids tot die verlede, die hede en die toekoms. Wees
ontvanklik en kyk hoe jou kennis vermeerder.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “e-Boek PDF: Via Afrika Sosiale Wetenskappe Graad 8 Leerderboek”

Your email address will not be published. Required fields are marked *