e-Boek (e-PDF): Via Afrika Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6 Leerderboek

R49.97

Daar wag hierdie jaar baie interessante dinge op jou. Jy sal plante en diere bestudeer. Jy sal uitvind hoe verskillende voedselgroepe ons help groei, ons immuunstelsels beskerm en vir ons energie gee. Jy sal meer van geraamtes leer. Jy sal ontdek waarom ’n gesonde omgewing so belangrik is vir ’n gesonde planeet. Jy sal opwindende eksperimente doen en die sterre bestudeer. Jy sal selfs ’n elektriese stroombaan bou!

Buy product

ISBN: 9781775639640
Categories: , ,

Description

Hierdie is ‘n digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.