Kaleidoskoop

R368.90

Die verhale is uitgesoek met die verskillende kulture en verwysingsraamwerke van graad 11- en 12-leerders in gedagte. Die skrywers wissel van ervare en bekroonde skrywers tot ‘n 14-jarige leerder. Sommige van die verhale is spesiaal vir die bundel geskryf. Illustrasies deur die bekende kunstenaar Alida Bothma.

View Cart
ISBN: 9781770046900
Categories: , , , , , ,

Description

Onmiskenbaar Suid-Afrikaans, is hierdie eietydse verhale uitgesoek met leerders  in grade 11 en 12 in gedagte wie se huistale nie Afrikaans is nie.

Van die verhale is spesiaal vir die bundel geskryf en sommige is deur leerders self gekies.

Kaleidoskoop voldoen aan die vereistes van die Nasionale Kurrikulum-verklaring en bevat ook woordveklarings, begripsvrae en opdragte vir aktiwiteite.