e-Boek (e-PDF): Via Afrika Wiskunde Graad 10 Leerderboek

R70.61

Geluk dat jy Wiskunde gekies het! Vanjaar sal jy op jou bestaande kennis bou en konsepte wat jy nog nie vantevore teëgekom het nie, soos Driehoeksmeting en Analitiese Meetkunde, ondersoek. Jy sal alles wat jy gaan leer in die regte lewe kan toepas – Wiskunde is inderdaad een van die nuttigste instrumente wat ons het om die wêreld om ons te verstaan. Dit sal jou help om probleme op te los, analities te dink, en jou lei tot ‘n suksesvolle loopbaan.

Buy product

ISBN: 9781485400721
Categories: , ,

Description

Hierdie is ‘n digitale weergawe van die boek, vir gebruik op tablette. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.


Geluk dat jy Wiskunde gekies het! Vanjaar sal jy op jou bestaande kennis bou en konsepte wat jy nog nie vantevore teëgekom het nie, soos Driehoeksmeting en Analitiese Meetkunde, ondersoek. Jy sal alles wat jy gaan leer in die regte lewe kan toepas – Wiskunde is inderdaad een van die  nuttigste instrumente wat ons het om die wêreld om ons te verstaan. Dit sal jou help om probleme op te los, dink, en analities te jou lei tot ‘n suksesvolle loopbaan.