e-Boek op CD vir rekenaars: Via Afrika Sosiale Wetenskappe Graad 9 Leerderboek

R60.53

Interaktiewe CD van die Leerderboek ingebed met videos, animasie, klankgrepe en meer. Vir gebruik op rekenaars.

ISBN: 9781415443323
Categories: , , .

Description

Die kombinasie van die vakke Geskiedenis en Aardrykskunde –
Sosiale Wetenskappe – vertel ons alles van die wêreld waarin ons leef,
asook van die wêreld soos dit voorheen was. Hierdie boek sal jou in tyd
terugneem om van die wonderlikste gebeurtenisse in die verlede te
sien. Jy sal fassinerende onderwerpe soos kaarte, hulpbrongebruik en
volhoubaarheid verder verken en ook die groot fisiese kragte wat ons
planeet vorm, ontdek. Jy sal dalk selfs oor jou toekomstige beroep begin
nadink met al hierdie kennis wat jy het. Jy kan enigiets doen en enigiets
wees as jy hard werk, waar jy ook al in die wêreld is.