e-Boek op CD vir rekenaars: Via Afrika Sosiale Wetenskappe Graad 6 Leerderboek

R50.44

Interaktiewe CD van Leerderboek ingebed met videos, animasie, klankgrepe en meer. Vir gebruik op rekenaars.

View Cart
ISBN: 9781775634324
Categories: , ,

Description

Interaktiewe CD van die Leerderboek ingebed met videos, animasie, klankgrepe en meer. Vir gebruik op rekenaars. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.


Sosiale Wetenskappe is jou sleutel om die verlede, die hede en die toekoms te verstaan. Ontdek hoe medisyne oor die jare verander het. Leer van die aankoms van Europese verkenners in Suidelike Afrika honderde jare gelede en hoe hulle die verloop van die geskiedenis verander het. Vind uit hoe Suid-Afrika ontwikkel het om die demokratiese land te word wat ons vandag ken. Gaan kyk anderkant ons grense om die grootste rivier, berg en woestyn op aarde te sien. Leer van handel, klimaat, plantegroei en bevolkings regoor die wêreld. Doen dit alles. Net hier.