e-Boek op CD vir rekenaars: Via Afrika Geografie Graad 10 Leerderboek

R70.61

Interaktiewe CD van die Leerderboek ingebed met videos, animasie, klankgrepe en meer. Vir gebruik op rekenaars.

ISBN: 9781775636892
Categories: , , .

Description

Welkom by Graad 10 Geografie. Vanjaar sal jy talle fassinerende
kenmerke van die wêreld leer ken. Jy sal uitvind hoe berge vorm,
waarom oorstromings voorkom, hoekom bevolkings groei en
rondbeweeg, en waaruit die lug om jou bestaan. Jy sal selfs uitvind
hoe en hoekom kontinente beweeg. Teen die einde van die jaar sal
jy beskik oor nuwe kennis, nuwe vaardighede en ‘n splinternuwe
waardering vir ons verstommende planeet.