e-Boek op CD vir rekenaars: Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 5 Leerderboek

R50.44

Interaktiewe CD van Leerderboek ingebed met videos, animasie, klankgrepe en meer. Vir gebruik op rekenaars.

ISBN: 9781775637851
Categories: , , ,

Description

Interaktiewe CD van die Leerderboek ingebed met videos, animasie, klankgrepe en meer. Vir gebruik op rekenaars. Kliek hier vir meer inligting oor ons verskeie eboeke.


Hierdie boek is vol opwindende oefeninge wat jou sal help om jou Huistaal te bemeester. Jy gaan pret hê, lekker saam met jou klasmaats leer en sien hoe al jou vaardighede verbeter. Hoe meer jy oefen, hoe beter sal jy in jou moedertaal kan praat, luister, lees en skryf. Dit sal jou die vryheid gee om jou uit te druk en jou voor te berei op sukses.