Die Hiperbool (Grade 10-11)

R186.90

Wat is die Dinamiese Interaktiewe Kort Kursusse?

Hierdie kort kursusse stel ‘n leerder in staat om ‘n kennisgaping in Wiskunde te oorbrug of in te haal waar hy of sy agter geraak het met ‘n Wiskunde-tegniek. ‘n Leerder kan op elke voorbeeld of oefening kliek om ‘n kort oudiovisuele lessie te besigtig. Baie sleutelwoorde en party van die moeilike konsepte word ook op hierdie manier verduidelik. Elke kursus eindig met ‘n interaktiewe assessering deur middel van veelkeuse-vrae en die uitslae kan aan Via Afrika Future voorgelê word wat dan ‘n bevoegdheidsertifikaat uitreik. ‘n Oudiovisuele memorandum word aan die leerder beskikbaar gestel om hul leervervaring te verryk.

Hierdie dinamiese interaktiewe kort kursusse is slegs op CD beskikbaar. Om die sagteware te gebruik, sal jy ‘n rekenaar benodig wat CD’s kan speel.

View Cart
ISBN: 9781775636618
Categories: , , , , , ,

Description