Woordreise Handleiding en Gids

R374.90

n Versameling verteenwoordigende, meestal byderwetse Afrikaanse gedigte. Digters skryf oor hulself en hul werk. ‘n Tydlyn plaas die gedigte binne konteks. Woordverklarings en besondere illustrasies deur Alida Bothma.

ISBN: 9781770043213

Description