Via Afrika Wiskundige Geletterdheid Graad 10 Leerderboek

R272.90

  • Volkleur, A4 grootte handboek.
  • Pragtige illustrasies en keurige uitleg.
  • Spesifiek geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen.
  • Sleutelterme word in rooi gedruk as dit vir die eerste keer verskyn. ‘n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin van elke eenheid of hoofstuk gelys.
  • Nuwe woorde is in blou en word in die kantlyn verduidelik.
  • Aktiwiteite help leerders om te verstaan wat hulle geleer het.
  • ‘n Opsomming aan die einde van elke onderwerp help leerders studeer.
  • Die Formele Assesseringstaak (FAT) blokkie bevat take wat leerders voorberei vir dié wat in die klas voltooi moet word.
  • Vrae aan die einde van elke onderwerp help leerders met hersiening.
  • ‘n Voorbeeld van ‘n eksamenvraestel aan die einde van die boek sal leerders ook help oefen en leer oor alles wat hulle nodig het om te weet.
View Cart
ISBN: 9781415423325
Categories: , ,

Description

Soos jy uit jou vorige jare op skool sal onthou, is Wiskunde net ‘n taal wat ons gebruik om die wêreld om ons te verstaan. Wiskundige Geletterdheid is veral nuttig want dit wys jou hoe om wiskunde in die werklike lewe toe te pas: dit verbeter byvoorbeeld jou vermoë om besluite te neem, probleme op te los en inligting te interpreteer.