Via Afrika Wiskunde Graad 2 Leerderboek

R119.90

Die Leerderboek bevat die volledige inhoud wat jou leerders moet bemeester. Dit is in toeganklike taal geskryf wat dit vir leerders maklik maak om te bestudeer. Die opwindende ontwerp en uitleg sal hulle weetlus aanwakker en jou onderrigtaak veraangenaam.

View Cart
ISBN: 9781415425442
Categories: , ,

Description

Wil jy graag weet hoe om op ’n horlosie te kyk hoe laat dit is? Wil jy graag meer weet oor die muntstukke en banknote wat ons in Suid-Afrika gebruik? Wat van leer tel tot 200? Hierdie boek sal jou dit alles en nog meer vertel. Wiskunde is ’n pretvak wat jou sal help om baie dinge omtrent die wêreld te verstaan. Maak gereed om meer te weet as ooit tevore!