Via Afrika Wiskunde Graad 1 Onderwysersgids

R255.90

Die reeks is geskryf in ooreenstemming met die riglyne van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleids- verklaring (‘CAPS’).
‘n Moontlike werkskedule is ingesluit.
Elke onderwerp begin met ‘n oorsig van wat onderrig word, en die hulpbronne wat jy benodig.
Daar is raad oor hoe om jou pas te bepaal. Dit sal jou help om die hele jaar se werk betyds af te handel.
Daar word ten opsigte van elke onderwerp raad gegee oor hoe om konsepte bekend te stel en hoe om te onderrig deur ‘steiers’ (‘scaffolding’).
Al die antwoorde word gegee. Jy bespaar dus tyd omdat jy nie die oefeninge self hoef te doen nie.
‘n CD propvol hulpbronne is ook ingesluit om jou te help met jou onderrig en assessering. Sien die binnekant van die buiteblad.
‘n Vraagbank met toetse wat jy kan kopieër sal jou help om jou leerders effektief te assesseer.

View Cart
ISBN: 9781415425435
Categories: , , ,

Description

Die reeks is geskryf in ooreenstemming met die riglyne van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleids- verklaring (‘CAPS’). ‘n Moontlike werkskedule is ingesluit. Elke onderwerp begin met ‘n oorsig van wat onderrig word, en die hulpbronne wat jy benodig. Daar is raad oor hoe om jou pas te bepaal. Dit sal jou help om die hele jaar se werk betyds af te handel. Daar word ten opsigte van elke onderwerp raad gegee oor hoe om konsepte bekend te stel en hoe om te onderrig deur ‘steiers’ (‘scaffolding’). Al die antwoorde word gegee. Jy bespaar dus tyd omdat jy nie die oefeninge self hoef te doen nie. ‘n CD propvol hulpbronne is ook ingesluit om jou te help met jou onderrig en assessering. Sien die binnekant van die buiteblad. ‘n Vraagbank met toetse wat jy kan kopieër sal jou help om jou leerders effektief te assesseer.